Page 1 of 1
195gr TMK quickload file
Posted: Tue Jul 17, 2018 9:50 am
by Haasvel
More
Weet iemand dalk waar ek die file vir Sierra tipped match king 195gr kan opspoor vir die program
Sal baie help
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 195gr TMK quickload file
Posted: Tue Jul 17, 2018 12:35 pm
by skollie
Jammer Haasvel, ek het 'n redelike onlangse weergawe van QL (V3.9) en hy het nie die TMK in die Siera Bullet File.
Dalk het die "QL new data update" die betrokke file op?
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Re: 195gr TMK quickload file
Posted: Tue Jul 17, 2018 2:23 pm
by Haasvel
Dankie Skollie
Sal ander plan try maak
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: 195gr TMK quickload file
Posted: Tue Jul 17, 2018 2:37 pm
by tripodmvr
Haasvel, as jy die koeël het, meet sy lengte, lengte van bootstert en die deursnee van die agterkant. Gee dit deur en dan skep ek so koeël. Dit sal werk totdat jy die werklike QL inligting kry. BC is .610 soos verkry op Sierra se webtuiste.
Re: 195gr TMK quickload file
Posted: Tue Jul 17, 2018 2:40 pm
by Haasvel
Dankie oom. Dit sal my baie help. Ek sal meet en oom pm stuur
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 195gr TMK quickload file
Posted: Tue Jul 17, 2018 3:38 pm
by tripodmvr
Inligting gestuur.