Haelgeweer koop
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Haelgeweer koop
Manne ek begin so voel voel daaraan om vir my 'n S/S haelgeweer te koop.
Ek twyfel of ek erg baie met hom gaan jag so ek dink meer aan iets bekostigbaar.
Ek het hierdie lys by Clasic Arms gekry. As daar van julle is wat van die wapens ken sal ek dit wardeer as julle my dalk sal s? watter is die moeite werd om na te kyk en watter sal mens eerder van moet wegbly.
Ek ken glad nie hael gewere nie en die is my eerste poging om so bietjie inligting te begin inwin.
12Ga. Eibar S/S Shotgun
Price: R 3250
12Ga. Gaucher S/S Shotgun
Price: R 2495
12Ga. Masters S/S Shotgun
Price: R 2495
12Ga. Alfred Harper S/S Shotgun
Price: R 3500
12Ga. BRNO S/S Shotgun
Price: R 3250
12Ga. Browning S/S Shotgun
Price: R 3850
12Ga. Laurona S/S Shotgun
Price: R 2495
12Ga. Norica S/S Shotgun
Price: R 3750
12Ga. Zabala S/S Shotgun
Price: R 3500
Dankie.
Peet

Work to live, don"t live to work
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Haelgeweer koop
Ek dink nie een van hulle is veel werd nie miskien die browning maak seker die een wat jy koop kan 70mm amo skiet
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Haelgeweer koop
Dankie Remington. Daar kom die eerste goeie raad deurEk dink nie een van hulle is veel werd nie miskien die browning maak seker die een wat jy koop kan 70mm amo skiet
As jy op 'n budget sou koop waarna sou jy kyk Remington. Ek gaan die geweer koop om so 1 of 2 keer 'n jaar lood na 'n duif of 2 te gooi, niks meer nie.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Haelgeweer koop
Hello Peet
As ek jy is wees geduldig en een of ander tyd sal daar n ordentlike haelgeweer oor jou pad kom.Kyk uit vir n BRNO haelgeweer,n paar van my vriende het Brno`s en jag al jare met hulle.Ek sien Classic arms adverteer wel een op hul webblad vir R3250.00.Ek dink rand vir rand sal jy nie sommer beter kan koop nie.Groete

404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Haelgeweer koop
Peet,jammer lyk my ek moet my oe laat toets!! Daar is wel n BRNO op jou lys!! Jy kan nie verkeerd gaan met hom nie!
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Haelgeweer koop
Peet
Goeie kwaliteit haelgewere wat genitro proof is en bv multi chokes het is skaars en is die goedkoop s/s gewoonlik nie die moeite werd nie
Dit is n ou engelse ontwerp wat meer gemaak is om incomer teikens mee te skiet is maar swaar om akuraat mee te skiet
Ek sal eerder n semi auto koop waarmee jy baie meer akuraat gaan skiet die gewere is ook vir goedkoop beskikbaar of sit n paar rand by en koop n u/o
Slegs n persoonlike mening
Goeie kwaliteit haelgewere wat genitro proof is en bv multi chokes het is skaars en is die goedkoop s/s gewoonlik nie die moeite werd nie
Dit is n ou engelse ontwerp wat meer gemaak is om incomer teikens mee te skiet is maar swaar om akuraat mee te skiet
Ek sal eerder n semi auto koop waarmee jy baie meer akuraat gaan skiet die gewere is ook vir goedkoop beskikbaar of sit n paar rand by en koop n u/o
Slegs n persoonlike mening
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Haelgeweer koop
Remington dit lyk my jy ken die haelgeweer ding. Dalk moet ek eendag by jou kom draai en dan lig jy my mooi in.
Remington hier het ek jou verloor

Ek weet die o/u is die beter keuse maar ek hou van die ou klasieke voorkoms van die S/S. miskien is ek net 'n Sucker wat dit aan betref

Dit is n ou engelse ontwerp wat meer gemaak is om incomer teikens mee te skiet is maar swaar om akuraat mee te skiet
Remington hier het ek jou verloor
Ek weet die o/u is die beter keuse maar ek hou van die ou klasieke voorkoms van die S/S. miskien is ek net 'n Sucker wat dit aan betref
Kallie geen probleem daar nie, ons maak mos almal 'n foutjie van tyd tot tyd.Peet,jammer lyk my ek moet my oe laat toets!! Daar is wel n BRNO op jou lys!! Jy kan nie verkeerd gaan met hom nie!
Work to live, don"t live to work
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Haelgeweer koop
Peet jy is meer as welkom om by my te kom draai
In die ou engeland was die jag van voels driven hunts m a w die voels was van voor deur mense en honde na die skuts aan gejaag die s/s is goed om dus die voel wat van voor kom te skiet maar nie voels wat weg vlieg te skiet nie
Ja n goeie duur top maak is klasiek maar tog onprakties dink maar die mooi gewere met die eksterne hane hou self van hulle

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Haelgeweer koop
Peet,
Jy het met my Bruno geskiet en daai duiwe lekke geskiet.
Belangrikste ding met hael geweer is dat die geweer jou pas anders gaan jy net sukkel en baie frustrasie he.
Ek sou eerste na daai Bruno kyk veral as hy ejectors het soos myne.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Haelgeweer koop
Gerhard dis juis daai roer van jou wat my kop weer geswaai het na daai 2 pype wat so mooi langs mekaar l?

Ek het nie veel haelgeweer ondervinding nie so ek kan nog nie regtig die 2 teen mekaar opweeg nie, op die stadium laat ek my ly deur die "looks" van die geweer.
Peet
Ek het nie veel haelgeweer ondervinding nie so ek kan nog nie regtig die 2 teen mekaar opweeg nie, op die stadium laat ek my ly deur die "looks" van die geweer.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Haelgeweer koop
Peet,
Beste is om te gaan kyk na die gewere.
Maak dan jou oe toe en l? aan met die geweer.
Maak dan jou oe oop en kyk waar die korreltjie is.
Jy wil net net die korreltjie sien oor die loop. Doen dit n paar keer. Dit is seker die maklikste manier om seker te maak die geweer pas jou.
Ek is nie op kenner op die gebied van Hael geweer make nie.
Maar my keuse so op die bekende make gebly het.
Bruno, Beretta en Browning...
Beste is om te gaan kyk na die gewere.
Maak dan jou oe toe en l? aan met die geweer.
Maak dan jou oe oop en kyk waar die korreltjie is.
Jy wil net net die korreltjie sien oor die loop. Doen dit n paar keer. Dit is seker die maklikste manier om seker te maak die geweer pas jou.
Ek is nie op kenner op die gebied van Hael geweer make nie.
Maar my keuse so op die bekende make gebly het.
Bruno, Beretta en Browning...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Haelgeweer koop
of n haelgeweer jou pas of nie is belangrik maar n ingewikelde proses