Page 1 of 2
Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019 (uitverkoop)
Posted: Thu Jul 12, 2018 2:56 pm
by FHM
Ek het 48 kaartjies teen R 100 / kaartjie.
Al die info is op die aanhegsel.
As daar enige informasie is wat julle nog verlang omtrent die jagpakette - laat weet my asb.
4 x Jagpakette Namibia 2019.PDF
Sluitingsdatum = 28 Aug '18
Trekdatum 31 Aug '18
Daar is
O kaartjies beskikbaar - baie dankie vir julle ondersteuning manne!
Julle het groot harte!
Kaartjies geneem sover
Skollie = 5 kaartjies
(Pd)
Pvdw = 1 kaartjie
(Pd)
Hercules = 5 kaartjies
(Pd)
Ruaanb = 2 kaartjies
(Pd)
Steven = 2 x kaartjies
(Pd)
Kallie404 = 5 kaartjies
(Pd)
Junglejulian = 3 kaartjies
(Pd)
Gideon Viljoen = 2 kaartjies
(Pd)
Fanta300 = 1 kaartjie
(Pd)
Chevvy SS = 2 kaartjies
(Pd)
Malan123 = 1 kaartjie
(Pd)
Chris@6 = 2 kaartjies
(Pd)
Cecil Greeff = 2 x kaartjies
(Pd)
Thunderhead = 2 x kaartjies
(Pd)
AOosie = 2 x kaartjies
(Pd)
FrancoisW = 2 x kaartjies
(Pd)
Sako 30-06 = 2 x kaartjies
(Pd)
Viking = 2 x kaartjies
(Pd)
Langeraat = 2 x kaartjies
(Pd)
cjb0000 = 3 kaartjies
(Pd)
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Thu Jul 12, 2018 3:23 pm
by Chevvy SS
Not 'n moer koop ek weer nie! Jy het my met die laaste trekking beloof ek sal ten minste 3rde prys wen. Hoop 'n groot spinnekop byt jou!
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Thu Jul 12, 2018 3:26 pm
by Pvdw
Ek sal sommer hier ook 1 neem asb.
Chevvy ek hoop nie hou spinnekop byt my as ek dalk iets wen nie??
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Thu Jul 12, 2018 3:41 pm
by FHM
Chevvy SS wrote:Not 'n moer koop ek weer nie! Jy het my met die laaste trekking beloof ek sal ten minste 3rde prys wen. Hoop 'n groot spinnekop byt jou!
Ai Chev, ek het so gehoop een van my kaartjies word op die forum gewen...maar nouja.
Groot swart spinnekop gekoop - wag vir liksens...

Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Thu Jul 12, 2018 3:46 pm
by Hercules Louw
Francois, jy het 'n PM.
Ek sal 5 neem.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Thu Jul 12, 2018 3:50 pm
by FHM
Hercules Louw wrote:Francois, jy het 'n PM.
Ek sal 5 neem.
Dankie Hercules
Jou so opgesit - sal more scan/mail en bank details deurgee
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Thu Jul 12, 2018 3:54 pm
by ruaanb
Ek sal 2 vat so jy sal moet ekstra kry asb.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Thu Jul 12, 2018 3:57 pm
by FHM
ruaanb wrote:Ek sal 2 vat so jy sal moet ekstra kry asb.
Ruaan, dankie!
Sal maar more gaan hoor by skool of hulle nog boekies het - dusver het jy dan die laaste kaartjie geneem.
Sal more kom laat weet of ek nog kon kry.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Thu Jul 12, 2018 4:07 pm
by ruaanb
Als reg dankie.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Thu Jul 12, 2018 8:36 pm
by Gideonviljoen
Ek sal ook 2 neem indien jy nog kry.
Groete,
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Fri Jul 13, 2018 7:32 am
by FHM
Ek PM elkeen van julle wat kaartjie aangevra het met my bank besonderhede vandag asook my e-pos adres, vir eft betaling van die kaartjies(s) sodra jy kans kry.
Indien betaling gemaak is:
*** e-mail my asb die POP
*** tesame met jou regte naam en van, asook jou Jaracal naam
*** jou e-pos adres
*** jou telefoon nommer
Ek sal dan vandag en volg week julle kaartjies scan en vir jou e-pos.
Ek sal ook aandui op die betrokke pos-plasing hier op Jaracal langs die kaartjiekopers se name gelys - of betaling ontvang is al-dan nie.
Dankie vir die ondersteuners.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Fri Jul 13, 2018 11:08 am
by ruaanb
Dankie Francois betaling gedoen en details gestuur.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Fri Jul 13, 2018 12:30 pm
by FHM
Gideonviljoen wrote:Ek sal ook 2 neem indien jy nog kry.
Groete,
Gideon dankie, ek het jou naam voorlopig opgesit by die kaartjie nemers.
PM my as jy weer inlog sodat ek my bank besonderhede vir jou kan deurstuur.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Fri Jul 13, 2018 9:56 pm
by Fanta300
Ek soek ook een asb
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Fri Jul 13, 2018 10:18 pm
by Gideonviljoen
FHM wrote:Gideonviljoen wrote:Ek sal ook 2 neem indien jy nog kry.
Groete,
Gideon dankie, ek het jou naam voorlopig opgesit by die kaartjie nemers.
PM my as jy weer inlog sodat ek my bank besonderhede vir jou kan deurstuur.
Pm gestuur
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Sat Jul 14, 2018 8:00 am
by Malan123
Ek sal Ook een neem
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Sat Jul 14, 2018 10:22 am
by Chevvy SS
2 asb.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Sun Jul 15, 2018 8:43 am
by Gideonviljoen
Gideonviljoen wrote:Ek sal ook 2 neem indien jy nog kry.
Groete,
Investec Bank gee nie Opsie vir FNB Namibie nie, moet daar Namibie agterna staan? Groete
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Sun Jul 15, 2018 10:25 am
by Hercules Louw
Kies gewoon FNB (First Rand) en sleutel die takkode in, dit behoort dan FNB Walvisbaai te wys.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Fri Jul 27, 2018 9:29 am
by FHM
Manne,
baie dankie aan die ondersteuners sover - word regtig waardeer!
Ek het nog 17 kaartjies oor as daar nog jagters is wat n raffle kans wil neem.
Volg maand 28 Aug '18 is sluitingsdatum, 31 Aug '18 is trek datum.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Fri Jul 27, 2018 11:13 am
by Thunderhead
Ek sal 2 neem.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Fri Jul 27, 2018 11:31 am
by AOosie
Hi Francois,
Ek sal ook 2 neem indien daar nog is.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Fri Jul 27, 2018 11:43 am
by FrancoisW
Hi,
Ek sal ook 2 kaartjies vat asb
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Fri Jul 27, 2018 11:55 am
by sako 30-06
Twee kaartjies asseblief.
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Posted: Fri Jul 27, 2018 12:10 pm
by Viking
FHM,
Ek vat ook 2 kaartjies asb!