Page 1 of 1
.243 wssm
Posted: Mon Oct 10, 2011 11:49 am
by Reggie Gerber
Anyone out there shooting with a 243 wssm
If yes do you reload for it
Greetings
Reggie
Re: .243 wssm
Posted: Tue Mar 29, 2016 5:16 pm
by Gernie
Sien die is redelik oud, iemand al die kaliber probeer?
Re: .243 wssm
Posted: Wed Mar 30, 2016 5:33 am
by Reggie Gerber
Ek sit met n stel matryse vir die kaliber wat splinter nuut is. Het n fout gemaak destyds toe ek hulle bestel het.
Sal verkoop vir bargain as daar iemand is wat belangstel
Re: .243 wssm
Posted: Wed Mar 30, 2016 8:17 am
by Alwyn
Nel338 hier is jou kaans!!!