Page 1 of 1

CHAKALAKA BROODJIE

Posted: Mon Oct 10, 2011 9:02 am
by Frikkiedbr
(kan ook muffins maak)

500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
sout & peper na smaak
4 eiers
410g Chakalaka (matige geur /
sterker geur indien verkies)
125 ml Cheddar kaas gerasper

? Voorverhit oond tot 180?
? Sif dro? bestandele saam
? Klits eier & chakalaka
? Meng eier mengsel met dro? bestandele
? Plaas deeg in gesmeerde broodpannetjie en strooi gerasperde kaas bo-oor
? Bak +/- 45 minute