Page 1 of 1

Jizni

Posted: Mon Jun 25, 2018 1:09 pm
by alecjohnson
Goeie dag mense

Na my ou cz75 die naweek oor die 11K merk gegaan het het ek gedink van die goedjies wat mettertyd uitgewerk is moet vervang word, na 'n hengse gesoek verlede week het ek op die winkel afgekom, ek het my lysie van parte wat ek soek gemerk, bestelling Vrydaaag geplaas, en het sopas my parte gekry, baie tevredee met hulle diens, als is netjies in klein sakkies en nie net saam gegooi nie.

So as julle parte soek vir CZ probeer gerus Jizni, hulle het bitjie Glock goetters ook.

Re: Jizni

Posted: Mon Jun 25, 2018 1:53 pm
by Eduard Venter
Dit is maar die plek vir CZ parte. Ek het ook nog net goeie diens ontvang.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Jizni

Posted: Mon Jun 25, 2018 7:34 pm
by Gbyleveldt
Stem saam, hulle is altyd vlink met hul diens. Koop al my CZ goodies by hulle.