Page 1 of 1

Frikkie Ferriera

Posted: Mon Jun 25, 2018 9:54 am
by LeonS
Het enige iemand dalk vir my Frikkie Ferreira van Montana se nr asb?

Re: Frikkie Ferriera

Posted: Mon Jun 25, 2018 10:48 am
by spekieries
0839407234

Re: Frikkie Ferriera

Posted: Mon Jun 25, 2018 11:08 am
by RUPERT
Is dit nou Frikkie die gunsmith? As dit hy is het hy nie getrek nie? Soos ek kon verstaan het hy genoem dat hy nou afgetree het en genoeg gehad het van die gunsmith game.

Re: Frikkie Ferriera

Posted: Mon Jun 25, 2018 11:20 am
by LeonS
RUPERT wrote:Is dit nou Frikkie die gunsmith? As dit hy is het hy nie getrek nie? Soos ek kon verstaan het hy genoem dat hy nou afgetree het en genoeg gehad het van die gunsmith game.
Dit is nou net hy ja....

@Spekieries
Daardie nommer behoort nou aan n dame met wie ek nie wil gesels nie. :-)

Re: Frikkie Ferriera

Posted: Mon Jun 25, 2018 12:15 pm
by Pvdw
Frikkie het erg rug probleme gehad. Operasies en nog operasies het dit vir hom al moeiliker gemaak om voor die werks tafels te staan die hele dag. Ek weet hy is uit die game uit maar of hy getrek het weet ek nie.

Re: Frikkie Ferriera

Posted: Mon Jun 25, 2018 12:36 pm
by LeonS
Baie dankie