My grotes tot dusver

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Henk01

My grotes tot dusver

Post by Henk01 »

Ek is nuut op die forum en deel graag so van my grotes.

Kaapse Eland Julie 2010 - 35 3/8" (Rowland Ward) Loskop Area
128m - Pa se 308 180gr PMP SP

Image

Koedoe Julie 2008 - 52.2" Tolwe Area (7mm Rem)

Image

Image

Waterbok Julie 2008 - 26.6" Tolwe Area (7mm Rem)

Image
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: My grotes tot dusver

Post by grumpy »

Henk, Baie mooi maat. Geluk. Die smile se alles!!  8)
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: My grotes tot dusver

Post by Dewie »

Hallo

mooi groot Eland oom ;D
lyk mooi, en lekker
geluk.... hou so aan!! ;)

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: My grotes tot dusver

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom henk

sjoe baie mooi bokke daai
daai eland is vrek groot
daai kudu ook
hoeveel het hulle uitgeslag ???

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: My grotes tot dusver

Post by Nuweseun »

Sjoe, baie baie mooi!!!

Geluk Henk

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
Henk01

Re: My grotes tot dusver

Post by Henk01 »

Dankie manne,

Blouvalkie,

Ek het al geleer die plek en tyd van die jaar beinvloed die uitslag gewigte dramaties, die Eland was boude en blaaie gesny en ek kom hom eers die Maandag weeg by die slaghuis nadat ek die Saterdag gejag het, hy toe 362kg uitgeslag. Die Koedoe was ek eindlik oor verbaas maar vir einde Julie was dit glo nie sleg nie 158kg uitgeslag
Waterbok kan ek nou nie onthou nie 136kg? Ook einde Julie

Groete
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My grotes tot dusver

Post by DWB »

Pragbokke daai!

Baie geluk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: My grotes tot dusver

Post by theedge »

Netjie maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: My grotes tot dusver

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom Henk

baie dankie vir die inligting
sjoe daai eland is vet

groete
VALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply