Page 1 of 1

S365 ruk vir s355

Posted: Sun Jun 17, 2018 6:55 pm
by Rem
Naand manne,

Het iemand dalk s355 wat hul wil ruil vir s365

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: S365 ruk vir s355

Posted: Sun Jun 17, 2018 7:06 pm
by BeesBreet
Waar is jy en watse lot s365

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: S365 ruk vir s355

Posted: Mon Jun 18, 2018 7:57 am
by Rem
Bees,

Ek is in die bellville area. Dis Lot 089 en drie blikke.

Re: S365 ruk vir s355

Posted: Mon Jun 18, 2018 8:13 am
by ruaanb
As jy daai 365 wil "ruil" laat weet my asb.