Page 1 of 1

Bucket list raak korter

Posted: Wed Jun 13, 2018 2:12 pm
by Kubus
Gemsie.jpg
Ek probeer elke jaar n iets op my "bucket list" skiet.
Hierdie jaar het ek my in ou eenhoring vasgeloop. Mooi 130 Kg net vel aan, uitgeslag.
Volgende jaar: Takbok of Swartwildebees.

Re: Bucket list raak korter

Posted: Wed Jun 13, 2018 2:26 pm
by Ben Remington
Baie mooi bok...veels geluk.

Re: Bucket list raak korter

Posted: Wed Jun 13, 2018 3:48 pm
by J le Roux
Baie geluk! Julle gaan die lekker vleis ook geniet.

Re: Bucket list raak korter

Posted: Wed Jun 13, 2018 3:53 pm
by DWB
Baie mooi!

Re: Bucket list raak korter

Posted: Wed Jun 13, 2018 4:31 pm
by Nella
Lekker duk Gemmie daai.
Wel gedaan.

Re: Bucket list raak korter

Posted: Mon Jun 18, 2018 8:33 pm
by heywillie
mooi groot bok baie geluk