Page 1 of 1

Van die Eric Clapton versameling

Posted: Wed Jun 06, 2018 8:59 am
by Johan van Wyk
Hierdie is net die ding as mens so paar fisantjies in die Vrystaat wil gaan bykom...

http://auctions.holtsauctioneers.com/as ... &saletype=

Re: Van die Eric Clapton versameling

Posted: Wed Jun 06, 2018 9:22 am
by J le Roux
Baie mooi. Hoeveel is £180,000 deesdae in ons geld?!!?

Re: Van die Eric Clapton versameling

Posted: Wed Jun 06, 2018 9:34 am
by Johan van Wyk
Maal met so 18x. En dis steeds HEELWAT goedkoper as om die tweetjies nou nuut te bestel.