CZ 557 aksie
Posted: Tue Jun 05, 2018 6:07 am
Goeie more manne, ek het gewonder of iemand dalk weet of die CZ557 aksie se buite profiel dalk dieselfde is as die 550 se profiel? As iemand iets weet omtrent dit en die informasie sal deel, sal ek dit baie waardeer.