Geweersmid aan die Oos Rand
Posted: Mon Jun 04, 2018 4:07 pm
Middag julle,
Ek is op soek na 'n goeie geweersmid aan die Oos Rand, wat aan my 9mm en haelgeweer kan werk. Enige aanbevelings?
Dankie, en groete,
Willie.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Ek is op soek na 'n goeie geweersmid aan die Oos Rand, wat aan my 9mm en haelgeweer kan werk. Enige aanbevelings?
Dankie, en groete,
Willie.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk