Page 1 of 1

Jakkals staan vir foto

Posted: Mon Jun 04, 2018 8:05 am
by EtienneA
Die jakkals het vir 'n oomblik gestaan vir 'n "foto" tydens ons jag die afgelope week in Ellisras. My seun het hom met die .308 afgeneem.

Re: Jakkals staan vir foto

Posted: Mon Jun 04, 2018 10:29 am
by pieter h
Mooi,laat dit vir hom n les wees


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jakkals staan vir foto

Posted: Mon Jun 04, 2018 11:29 am
by .270 Man
Die jakkels toe word hy mooi af geneem.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Jakkals staan vir foto

Posted: Tue Jun 05, 2018 1:12 pm
by ChristoK
Hy is nogal fotogenies!

Re: Jakkals staan vir foto

Posted: Thu Jun 07, 2018 8:40 pm
by JacoJ
Mooi foto geneem! Ek neem aan hyt nie van die flash gehou nie, want sy oë is dan toe!

Sent from my SM-A320F using Tapatalk