Goeie Dag Almal
Indien daar iemand is wat sal Belangstel om November of Desember te gaan Tiervis vang in Cahora Bassa Mosambiek kyk hierna.
2-4 Persone
http://i63.tinypic.com/dwvywm.jpg
Let wel: Retoer Vliegtuig Kaartjies is ingesluit.
Beskikbare Datums
11 November - 17 November 2018
17 November - 23 November 2018
23 November - 29 November 2018
2 Desember - 8 Desember 2018
8 Desember - 14 Desember 2018
19 Desember - 24 Desember 2018
Cahora Bassa Mosambiek
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Cahora Bassa Mosambiek
Watse tyd sal jy voorstel as die "beter" tyd
En hoeveel dae se hengel is dit ?
En hoeveel dae se hengel is dit ?
Just smile and wave boys 
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Cahora Bassa Mosambiek
Hi Nella
Dit is 5 Volle dae se hengel en 6 nagte. Behalwe die 19-24 Desember wat net 4 Volle dae is.
Die "beter" tye hang maar als van die weer af. Het al gehad laat daar goeie vangste was Einde Oktober to Midel November asook eers Desember.
So enige van daai weke kan goeie vangste oplewer

- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Cahora Bassa Mosambiek
Alles hang maar af van die gidse en hoe vêr die manne bereid is om te ry.
As jy by die regte plekke en rivier lope uitkom kan jy jou arms lam vang.
Dis verslawend
As jy by die regte plekke en rivier lope uitkom kan jy jou arms lam vang.
Dis verslawend
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Cahora Bassa Mosambiek
Net soos jy daar se Jake1
Die riviere het die afgelope 2 jaar nie goed af gekom nie. Maar as dit af kom is dit groot sports.
Ons vang elke dag so tusen 20-30km vanaf die kamp met goeie sukses. Oom Emil Sada het my baie geleer.
Die riviere het die afgelope 2 jaar nie goed af gekom nie. Maar as dit af kom is dit groot sports.
Ons vang elke dag so tusen 20-30km vanaf die kamp met goeie sukses. Oom Emil Sada het my baie geleer.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Cahora Bassa Mosambiek
As Emil jou die ropes en regte plekke gewys het dan weet jy. Emil het ons op die tiere gesit waar gooi vir gooi 'n tier was.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."