s385 Somchem minimum tot maksimum met 130gr in 270 Wincheste
Posted: Wed May 23, 2018 11:27 am
Goeiedag Lede
Somchem se webtuiste is nie vandag aktief nie en my handleiding le by die huis (ek is op kantoor).
Ek kort dringend die minimum en maksimum s385 ladings vir 130gr koeels in .270 Winchester.
Sal iemand asseblief in hulle boekie kyk en vir my laat weet wat die minimum voorgeskrewe lading is en die snellheid sowel as op maksimum?
Byvoorbaat dankie