Page 1 of 1
Herlaai die .303
Posted: Fri May 18, 2018 4:30 pm
by KD Truter - MalHaas
Naand kerels en dames
Met die tekort aan S335 in SA op die oomblik by die winkels is S341 die nuwe alternatief. Julle dalk ladings wat werk waar ek kan min max kry vir n 150gr punt?
Groete
Mallie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herlaai die .303
Posted: Fri May 18, 2018 4:33 pm
by Philip J
Volgens Somchem se tabelle.
Min 40.5gr
Maks 44.5gr
Moenie 2600vps uit n 24 duim loop oorskry nie.
Re: Herlaai die .303
Posted: Fri May 18, 2018 4:35 pm
by KD Truter - MalHaas
Dankie
Ek het dit ook so in die boekie gesien. Wat die verskil na n 22” loop toe met n silencer op
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herlaai die .303
Posted: Sat May 19, 2018 9:49 pm
by Giepie
Watter 150gr koeël? Dit verskil van maak tot maak weens die soort metaal.
Met PMP en S&B 150gr koeëls gebruik ek met my LE N4Mk2 met 22" loop 43,6gr S341. Met Barnes 150gr gebruik ek 42,7 gr S341.
Re: Herlaai die .303
Posted: Sat May 19, 2018 9:52 pm
by KD Truter - MalHaas
Sierra se Pro Hunter 150gr
Ek het vandag op my 24” loop n goeie grouping op 42.2gr gekry, ny swaer met sy 22” loop het op 42.8gr n goeie grouping gekry, gaan more net kyk na 43.1gr en sien wat maak hy met die 22” loop.
Sent from my iPhone using Tapatalk