Page 1 of 1

Musgrave

Posted: Fri May 11, 2018 12:25 pm
by Buckmaster
Hi almal,

ek stel belang om n 9.3x62 aan te skaf. Wat dink julle van die Musgrave gewere in terme van build kwaliteit?

Ek het gesien op hulle FB blad dat daar beperkte vooraad is met K98(VZ24) aksies. Enige iemand n idee van kwaliteit van Musgrave se eiei aksies?

Sal graag julle opinies wil hoor.

Dankie

Buckmaster

Re: Musgrave

Posted: Fri May 11, 2018 1:19 pm
by tripodmvr
Vriend van my het 'n nuwe tipe 375 Musgrave. Baie mooi hout en skiet ook mooi. Dink nie jy sal n fout maak nie, al kies jy ook watter van die twee aksies. Hoe val hul aksie op die oog - wil darem 'n mooi geweer he.

Re: Musgrave

Posted: Fri May 11, 2018 1:21 pm
by Buckmaster
Hi Tropodmvr,

ek het nog nie die nuwe aksie gesien nie, wil by Wildman gaan draai.

Ek soek eintlik a mauser aksie derivative,.... eks so bietjie van n puris.

Groete

Re: Musgrave

Posted: Fri May 11, 2018 1:46 pm
by tripodmvr
Wel dan behoort die VZ24 die ding te doen.

Re: Musgrave

Posted: Fri May 11, 2018 2:10 pm
by Gian_dP
Ek het een in .308. Myne nou al 5 jaar. Baie gelukkig met die geweer.


Sent from my SM-G920F using Tapatalk