Page 1 of 1
Xado SnipeX Gel
Posted: Tue May 08, 2018 5:33 pm
by JJV
Hallo
Ek het ‘n youtube vid oor die goed gesien,dit fix ‘n ou gepitte loop sommer vinnig!!
As dit te goed klink om waar te wees......
Wat dink julle?
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Xado SnipeX Gel
Posted: Tue May 08, 2018 6:48 pm
by Jurgen Visser
Klink baie soos daai ding vir karre , Wins stop smoking , dit kan nie werk nie , as die ringe klaar is moet hulle vervang word , so dink ek ook die loop van 'n geweer , as hy klaar is , is hy klaar
Re: Xado SnipeX Gel
Posted: Tue May 08, 2018 7:31 pm
by alecjohnson
ek het nou video gaan soek en eerlikwaar ek sou so 'n video kon maak met my 243 paar jaar terug. Ek sou dit op 2 maniere kon doen, as my koper ophoop (300+ skote) dan begin die roer sleg groepe kry, dan stoot ek so 10x (volle siklus M98) skoonmaak deur, dan 10 skote later is die groepe weer great.
Of groep skiet en se dis die verbetering en dan weer die geweer 100% skoonmaak dan is groep weer swak (ek weet totaal absurde vergelyking, maar daar sal mense wees wat dit doen vir geld).
Kameras kan baie dinge verander as dit geld kan maak.
Soos oom Jurgen se, as hy klaar is is hy klaar!