Page 1 of 1
G&G Varminting: Havalon messe
Posted: Mon May 07, 2018 12:14 pm
by Geno
Ons kan die volgende Havalon messe en lemme verskaf:
Specs en fotos hier te sien:
www.havalon.com
Re: G&G Varminting: Havalon messe
Posted: Thu Jun 28, 2018 1:26 pm
by Geno
Ons het ook nou hierdie lemme in voorraad vir die Havalon messe.
R410 per 50, of R120 per dosyn.
https://i.ebayimg.com/images/g/LwYAAOSw-dBTs7fR/s-l300.jpg
Re: G&G Varminting: Havalon messe
Posted: Fri Jun 29, 2018 8:44 am
by Eugene Vermeulen
Hallo Geno
Voer jy die Boyds Kolwe ook in?
Re: G&G Varminting: Havalon messe
Posted: Fri Jun 29, 2018 12:51 pm
by Geno
Eugene Vermeulen wrote:Hallo Geno
Voer jy die Boyds Kolwe ook in?
Dis korrek ja. Ons wag net vir ons nuutste uitvoerpermit uit Amerika uit.
Re: G&G Varminting: Havalon messe
Posted: Thu Dec 03, 2020 7:49 am
by Geno
More. Ons het 'n klompie Havalon lemme teen 'n bitter goeie prys te koop. Let wel ons het slegs lemme en geen hewwe nie.
Hulle is R100 per pakkie. 10x pakkies of meer kwalifiseer vir gratis koerier binne RSA:
GHC-3 Guthook (3 per pack) x5 beskikbaar
SBC-3 Saw Blade (3 per pack) x9 beskikbaar
SSC60ADZ Stainless steel blade (12 per pack) x12 beskikbaar
SSC60XTDZ Stainless steel blade (12 per pack) x6 beskikbaar
Re: G&G Varminting: Havalon messe
Posted: Thu Dec 03, 2020 8:19 am
by Geno
Update:
SBC-3 Saw Blade (3 per pack) x6 beskikbaar
SSC60ADZ Stainless steel blade (12 per pack) x7 beskikbaar