Page 1 of 1
30-06 hulp benodig
Posted: Fri May 04, 2018 5:51 pm
by ChristoK
Goeidag manne,
Ek kort hulp om 'n lading te onwikkel vir my 30-06 asb, die details volg hieronder:
BRNO 30-06 Springfield ZKK600
Loop 24 duim
Dop: Once fired Lapua doppe 63.1mm
CCI200 BR2 large rifle primer
Kruit: LOT 89 S365 (Dis die nuwe lot wat nounet beskikbaar geword het)
Punte: Nosler custom competition 155gr
Ek het nog nie 'n chrony nie so ek het ongelukkig nie spoed data nie.
Re: 30-06 hulp benodig
Posted: Fri May 04, 2018 6:11 pm
by tripodmvr
Jou per PM raad gegee
Re: 30-06 hulp benodig
Posted: Wed May 01, 2019 5:47 pm
by Gerbrand
Nogmaals dankie vir die raad en geduld.
Benodig hulp met herlaai van my 30-06 Sako
24 duim loop 1/11 twist
Nosler custom doppe
volume 69.8 ml
CCI 400 primers
Nosler partition 180gr
H4350 52.5gr .5mm van lande
TPL 85.36 mm
2504 v/s
2506
2529
2525
groepering van 28 mm op 100 meter
Nosler custom doppe
volume 69.8 ml
CCI 400 primers
Nosler Ballistic tip 180gr
TPL 86.19 mm
S365 lot 64 52gr .5mm van lande
2544 v/s
2546
2529
2527
swak groepering van 37mm op 100m
Beste Gerbrand
Re: 30-06 hulp benodig
Posted: Wed May 01, 2019 7:03 pm
by Maroelas
Hoekom small rifle primers vir 'n 30-06?
30-06 hulp benodig
Posted: Wed May 01, 2019 7:50 pm
by jankraay
Maroelas wrote:Hoekom small rifle primers vir 'n 30-06?
Hoe kry mens n SR Primer in n LR gat en hy werk

?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 30-06 hulp benodig
Posted: Fri May 03, 2019 6:29 pm
by Gerbrand
Jammer korreksie, CCI 200 large rifle primers.
Kan iemand dalk help met nodes?
Re: 30-06 hulp benodig
Posted: Fri May 03, 2019 8:56 pm
by tripodmvr
180 Part
53,8gr - 2575vps
56,4gr - 2695vps (druk 53K psi) begin by 56gr en laai op as spoed nog te laag is.
180BT
52,5gr - 2563vps
55gr - 2681vps (53K psi)