Goeie dag vanuit Upington
Posted: Thu May 03, 2018 4:43 pm
Goeie dag
Ek is Waldo en is iemand wat vrek oor jag. Ek skiet huidiglik 243 en 30-sukses.
Sien uit om deel te wees van julle jag gemeenskap.
Kalahari groete