Page 1 of 1

2 grappies

Posted: Sun Oct 02, 2011 7:37 pm
by 3006
WIE WAS SY?
Twee kollegas geniet 'n drankie n? werk.
"Jy weet," s? die een, "ek glo in outydse morele waardes.
Ek het nie voor ons troue by my vrou geslaap nie.
Kan jy dieselfde s??"
Sy maat dink so 'n bietjie en antwoord
toe: "Ek is nie seker nie.
Wat was jou vrou se nooiensvan?"

------------------------------------------------

GELOWIGE BRAK
'n Man kom huilend by 'n dominee aan.
Dominee: "Hoekom so hartseer, broer?"
Man: "My hond is dood. Sal dominee hom begrawe, asseblief?"
Dominee: "Nee broer, ons begrawe nie diere nie.
Probeer die AGS oorkant die straat."
Man: "Goed, dink u hulle sal 'n donasie van R50 000 aanvaar?"
Dominee: "My magtig broer, kom sit,
pleks jy s? dis 'n NG-hondjie!

Re: 2 grappies

Posted: Sun Oct 02, 2011 8:09 pm
by langloop
;D ;D ;D

Re: 2 grappies

Posted: Mon Oct 03, 2011 8:15 am
by FE
:laugh: