Page 1 of 1
My 2de REGTIG VARK
Posted: Tue Apr 24, 2018 11:37 pm
by naas222
Na n paar laggies van die mane op my vorige post... (my vrou lag die hardste) en gelukwensings.... dankie
Nou het ek n REGTIG vark geskiet.
hul weer ingekom tussen 8 en 9
hul mooi bekruip en net met maanlig geskiet..
die beertjie op so 20m met n LG ..
hyt 8 baletjies in .. kon 7 op vel tel..
agter blad.. 3 baletjies onder oorkanstes vel gekry..
Nou voel ek bitji beter.. daai ander een was n shampie gewees
IMG-20180424-WA0016.jpg
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 12:39 am
by DWB
Mooi man!!!!!! Baie geluk
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 5:17 am
by Nella
Mooi man!..nou wikkel jy hulle!
Veel geluk.
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 5:39 am
by Basjan123
Dit lyk beter!!! Ek wou dit nie op daai ander draad sê nie, maar as jy vinnig gekyk het, het daai dingetjie amper soos 'n Dassie gelyk.
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 5:45 am
by ruaanb
aitsa daarsy!
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 5:49 am
by naas222
dankie manne...
gaan saterdag weer probeer...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 6:40 am
by Dweetster
Baie geluk Naas, dis een van baie wat daar le.
Ek dink jy kry nou die idee hoe. Baie mooi.
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 6:42 am
by naas222
Dweetster dankie vir jou tips.. dit help rerig
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 7:45 am
by Vergo10
Weereens, geluk, geniet dit!
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 7:47 am
by JPS
Baie mooi. Geluk.
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 10:44 am
by heywillie
Lekkerrrrr !!!
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 1:10 pm
by Joe13
Netjiese werk
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Wed Apr 25, 2018 5:01 pm
by naas222
vanoggend die spore gekyk.. 1 groot een en nog 5 van die size... gaat weer saterdag aand ... hoopenlik is ek weer gelukkig
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Sun May 06, 2018 12:28 pm
by naas222
nog n gelukkie... hul die volgende dag gekry met hond... n mens sien niks tussen daai mielies in die nag.
IMG-20180503-WA0007.jpg
IMG-20180503-WA0002.jpg
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Sun May 06, 2018 3:33 pm
by DWB
Mooi man! Jy roer hulle nou!
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Sun May 06, 2018 4:00 pm
by Ashley
Very nice! Geluk man.. nou gaan hulle 1 na die ander val
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Sun May 06, 2018 4:54 pm
by BeesBreet
Naas222, bitter klein groepie mense ter wereld wat die ding in nag alleen probeer het soos jy, wat nog te se van sukses behaal het.
Baie geluk, die whatsapps en oproepe gaan begin instroom vir raad.
Yster
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: My 2de REGTIG VARK
Posted: Sun May 06, 2018 5:02 pm
by naas222
dankie manne...
geweeer sou beter gewerk het as 12boor.
maar hier te veel huise en oom wil nie geweer toelaat nie.
dink sou nog beter gedoen het.
as manne raad wil hê sal ek hulle met toestemming na n ander forum lid verwys wat my geleer het
en
my vrou sê hy proe na niks
iemand dalk n lekker marinade?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk