Page 1 of 1

RSA Enkelskoot aksie

Posted: Tue Apr 24, 2018 8:46 pm
by GVC86
Naand sĂȘ,

Wil graag by die manne hoor. N vriend van my wil sy geweer se sneller opgradeer. Waar kan mens snellers vir die gewere kry, het gehoor Davies van Australia maak snellers maar waar kry mens die?

Byvoorbaat dankie
George

Sent from my SM-G610F using Tapatalk

Re: RSA Enkelskoot aksie

Posted: Tue Apr 24, 2018 9:37 pm
by Hein M.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=141&t=30242


Kontak direk vir Davies. Dit gaan kos ;)
http://www.daviestriggers.com.au/

Thor maak ook 'n sneller vir die RSA

'n Goeie wapensmid het my RSA se sneller aangepas en ek is baie tevrede. Nie almal se opsie nie.

Mooi aand!

Re: RSA Enkelskoot aksie

Posted: Wed Apr 25, 2018 12:32 pm
by GVC86
Dankie Hein het dit so aangestuur.

Sent from my SM-G610F using Tapatalk

Re: RSA Enkelskoot aksie

Posted: Wed Apr 25, 2018 1:14 pm
by Henna308
Ek het so 3 of 4 jaar terug 'n Davies sneller dierk by hulle bestel vir my RSA. Baie lieflike sneller.