Page 1 of 1
Wilds”pryse”
Posted: Mon Apr 23, 2018 6:24 pm
by Ajviljoen260rem
Goeie naand manne wat dink julle van die volgende pryse vir wild? Ek het dit iewers gesien toe dink ek maar kom ons hoor wat julle se
Re: Wilds”pryse”
Posted: Mon Apr 23, 2018 8:22 pm
by Hennie Dreyer
Die BWB pryse lyk vir my maar bietjie hoog. Maar dis maar net my opinie. Die ander pryse is redelik skaflik
Re: Wilds”pryse”
Posted: Mon Apr 23, 2018 8:51 pm
by J le Roux
Daai opsomming is billik, maar ek ervaar meeste onlangse pryslyste werk teen R35 tot R40 per kg uit. Slegs Bwb, vlakvark en groot elande is soms goedkoper as dit.
Re: Wilds”pryse”
Posted: Mon Apr 23, 2018 9:01 pm
by Ajviljoen260rem
J le Roux wrote:Daai opsomming is billik, maar ek ervaar meeste onlangse pryslyste werk teen R35 tot R40 per kg uit. Slegs Bwb, vlakvark en groot elande is soms goedkoper as dit.
+1
Re: Wilds”pryse”
Posted: Tue Apr 24, 2018 8:22 am
by Capt. Yoda
R800 vir n bosvark, kom ons ry NOU
Nee daai pryse is glad nie sleg nie, ons plek waar ons in die bosveld jag se koedoes is R20 000 die jaar vir 55" bulle so ek gaan maar die jaar skip op die koedoes
Re: Wilds”pryse”
Posted: Tue Apr 24, 2018 12:24 pm
by .270 Man
Dit is baie goeie pryse die.
Re: Wilds”pryse”
Posted: Tue Apr 24, 2018 12:31 pm
by Malan123
As enige iemand 'n plaas kry wat hierdie pryse vra, laat weet my asb! Dis baie goeie pryse...
Re: Wilds”pryse”
Posted: Tue Apr 24, 2018 5:00 pm
by Giepie
Pryse lyk billik. Nie-trofee bulle gaan elders al vir R8 000.
Re: Wilds”pryse”
Posted: Sat Apr 28, 2018 9:17 am
by Jessie
Pryse baie Billie in vergelyking met ander pryslyste war ek die jaar al ontvang het
Re: Wilds”pryse”
Posted: Wed May 02, 2018 9:52 am
by Finder20
More manne,
Waar is hierdie plek? En het iemand al ervaring met hierdie plek?
Hoor graag,,,,
Re: Wilds”pryse”
Posted: Wed May 02, 2018 10:05 am
by Victor_
“Calculations based on 50% hunter and 50% farmer input”
Groete Victor
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wilds”pryse”
Posted: Wed May 02, 2018 11:47 am
by Kallie404
Finder20 wrote:More manne,
Waar is hierdie plek? En het iemand al ervaring met hierdie plek?
Hoor graag,,,,
Hierdie was net n " billike" prys aanduiding op Facebook wat manne opgesit het.
Re: Wilds”pryse”
Posted: Wed May 02, 2018 11:54 am
by Finder20
Kallie404 wrote:Finder20 wrote:More manne,
Waar is hierdie plek? En het iemand al ervaring met hierdie plek?
Hoor graag,,,,
Hierdie was net n " billike" prys aanduiding op Facebook wat manne opgesit het.
LOL lekker word ek gevang hahaha!