Page 1 of 1

Opsoek na klank

Posted: Mon Apr 23, 2018 11:57 am
by Dirkvh
Middag manne

Ek is opsoek na 'n jakkels roep klank se naam. Dit is moeilik om te beskryf, maar gaan probeer.

Dit is so opgewonde "jip-jip" geluid, soos opgewonde jak as hy by sy maat kom of as daar bymekaarkom rondom kos.

Ek kan amper sĂȘ dit klink soos opgewonde troetel klankie.

Re: Opsoek na klank

Posted: Tue Apr 24, 2018 6:34 pm
by Freddie101
Dirk ....
Dink jy praat van Hein se baklei1 of Tafjak 8(Taffie) of paljas tiktik(louis) en daar is nog paar ander klanke ook wat amper so klink.

Mooiloop

Re: Opsoek na klank

Posted: Wed Apr 25, 2018 11:31 am
by Dirkvh
Thanks Freddie, sal bietjie soek. THANKS