Page 1 of 1
Jakkals klanke
Posted: Wed Apr 18, 2018 2:16 pm
by Pieter 300wm
Middag mede jakkals jagters. Waar of by wie kan ek jakkals klanke koop?
Re: Jakkals klanke
Posted: Wed Apr 18, 2018 2:17 pm
by Malan123
Gesels met Geno hier op die forum. Hy kan vir jou alles gee wat jou hart begeer vir jakkals jag
Re: Jakkals klanke
Posted: Wed Apr 18, 2018 2:40 pm
by JacoJ
Pieter 300wm wrote:Middag mede jakkals jagters. Waar of by wie kan ek jakkals klanke koop?
Jy kan ook by die jarracal aanlyn winker klanke koop
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: Jakkals klanke
Posted: Wed Apr 18, 2018 3:07 pm
by Geno
Alle CDs wat saakmaak hou ons aan.
Heinrich Funck, Louis Potgieter, Jason Badenhorst en Taffie Mulder sn.
Mail my gerus op
geno@ggvarminting.co.za