Man vang sy vrou in die bed saam met een van sy vriende.
Hy haal sy gun uit skiet die ou net daar!
Vrou s?; My man jy moet nou ophou, een van die dae het jy nie meer vriende oor nie!!
Man vang sy vrou
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Man vang sy vrou
Born to hunt, but forced to work!
