Is daar dalk iemand wat dalk kan help met data op die 6mm SLR met 95 Sierra Match kings. 1: 9 twist. 28 duim loop. Watter spoed is veilig en is dit reg vir veldskiet?
Groete
Re: 6mm SLR met 95 smk
Posted: Mon Apr 16, 2018 10:14 am
by Capt. Yoda
Jy kan so by 3200fps rond kyk, heel maklikste is skiet n ladder op 300m van laag na hoog dan sal jy weet