Page 1 of 1

Scope mounting

Posted: Sun Apr 08, 2018 11:56 am
by Malan123
Ek het scopes verander op my 300 WM. Vorige scope het 44mm objective gehad, nuwe scope het 52mm objective. Die scope pas op bestaande ringe, maar hy is baie naby aan die loop. Is daar enige risiko/ issues wat mens kan kry as hy te laag gemount is?

Re: Scope mounting

Posted: Sun Apr 08, 2018 12:25 pm
by Swede
Malan123 wrote:Ek het scopes verander op my 300 WM. Vorige scope het 44mm objective gehad, nuwe scope het 52mm objective. Die scope pas op bestaande ringe, maar hy is baie naby aan die loop. Is daar enige risiko/ issues wat mens kan kry as hy te laag gemount is?
Hoe laer hoe beterImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Scope mounting

Posted: Sun Apr 08, 2018 12:43 pm
by Malan123
Ek het dit ook so, maar maak net seker! Dankie

Re: Scope mounting

Posted: Sun Apr 08, 2018 1:12 pm
by Swede
Malan123 wrote:Ek het dit ook so, maar maak net seker! Dankie
Netso lank dit nie die loop raak nie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Scope mounting

Posted: Sun Apr 08, 2018 1:18 pm
by Malan123
Ek kan darrem lig tussen scope en loop sien. Sou se so mm gap tussen die scope en loop.

Re: Scope mounting

Posted: Sun Apr 08, 2018 1:38 pm
by Andre308
Hoe nader jou scope aan die loop is, hoe meer gaan jy mirage in jou scope sien as die loop warm is.

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 4:18 pm
by Malan123
Dit is darrem 'n jag geweer so as alles goed verloop is hy nie veronderstel om warm te raak nie. Ek is bietjie paranoid hiermee so wil net seker maak dit gaan my nie kos in die veld nie. Groepe lyk goed, maar dis bitter naby gemount aan die loop. Ek sou se halwe mm eerder as mm.

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 4:21 pm
by Geno
Swede wrote:Hoe laer hoe beterImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Hoekom?

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 4:27 pm
by Malan123
Geno, nou laat jy my van voor af worry. Gaan dit my in die gat byt of moet ek ophou ingat wees en die regte hoogte ringe koop?

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 4:30 pm
by Geno
Doen julself n guns en kyk wat voorspel jou ballistiese program as jy 'n hoër scope het.
Vat bv. 2" en dan vat jy 2.7" scope height...

Vergelyk die trajek tussen die hoogtes.

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 4:32 pm
by Malan123
Ek het dit reeds gedoen. Dit maak 'n verskil, maar nie so groot dat dit my nuwe ringe gaan laat koop as ek nie hoef nie. Ek wil basies net weet dat recoil nou nie sal veroorsaak dat die loop die scope stamp oor hy so naby is nie. Alles is mooi vas, maar ek maak eerder seker.

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 6:07 pm
by Pappabeer
Malan, hoogte het my nog nooit gepla nie. Ek verpes dit byvoorbeeld as n mens n sight moet afhaal of n grendel buig of grind op n mooi jaggeweer om n scope te maak pas. So het ek dan op meeste van my gewere Leupold, Tally of Warne ringe wat hoog genoeg sit om die sight te clear, en dit het geen negatiewe invloed op my cheakweld of trajek vir my doeleindes nie. Op die gewere sonder n agterste sight wil ek te minste n neoprene cover tussen die loop en scope inkry,

Watse ringe het jy, dalk wil iemand jou ruil en dan kos dit jou niks.

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 6:21 pm
by Malan123
Ek wil dit nie hardop se nie, maar dis warne 1inch medium ringe

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 6:35 pm
by Swede
Geno wrote:
Swede wrote:Hoe laer hoe beterImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Hoekom?
Omdat dit mooi lyk!!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 6:41 pm
by Arnold
n Laer scope lyk vir my ook beter maar die belangrikste is cheekweld. As cheekweld nie n probleem is nie (verstelbare wangstuk) gee n hoër scope effe minder verstelling op langer afstande.

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 6:46 pm
by Pappabeer
Malan123 wrote:Ek wil dit nie hardop se nie, maar dis warne 1inch medium ringe
As jy die teleskoop soos n witmens mount met hulle is daar nie fout nie. Dis wanneer hulle getorque word asof jy n anti-aircraft gun op n Samil 100 vasbout dat daar probleme kom. Ek sal kyk of ek n stel high het as jy dit wil probeer.

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 6:54 pm
by Swede
Arnold wrote:n Laer scope lyk vir my ook beter maar die belangrikste is cheekweld. As cheekweld nie n probleem is nie (verstelbare wangstuk) gee n hoër scope effe minder verstelling op langer afstande.
Dit is so ek dit verstaan, as 'n kolf nie 'n verstelbare wangstuk het nie dan is dit 'n probleem.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Scope mounting

Posted: Wed May 02, 2018 7:59 pm
by Malan123
Pappabeer wrote:
Malan123 wrote:Ek wil dit nie hardop se nie, maar dis warne 1inch medium ringe
As jy die teleskoop soos n witmens mount met hulle is daar nie fout nie. Dis wanneer hulle getorque word asof jy n anti-aircraft gun op n Samil 100 vasbout dat daar probleme kom. Ek sal kyk of ek n stel high het as jy dit wil probeer.
Dankie pappabeer. Ek sien daar is 4mm verskil tussen die 2. Ek is happy met die mediums, wil net nie he dit moet probleme gee nie. Soos dit vir my klink is ek oraait.