Page 1 of 1

Bond paling.

Posted: Thu Apr 05, 2018 10:20 am
by Dweetster
Hi ouens ek weet dit is n glibberige onderwerp, maar wie van julle ken die Madagascar bond paling?
Hier by ons aan die ooste kant van Afrika vang die see paling in ons vars water.
Is daar van julle wat hom ken?

Re: Bond paling.

Posted: Sun May 06, 2018 8:38 am
by naas222
hier is dweetstee se fotos
IMG-20180506-WA0001.jpg
IMG-20180506-WA0000.jpg
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Re: Bond paling.

Posted: Sun May 06, 2018 9:07 am
by tripodmvr
Oordentlike grootte daardie. Sny hom in kotelette en braai in 'n pan met 'n degie om. Van die lekkerste vis wat ek al geƫet het.

Re: Bond paling.

Posted: Sun May 06, 2018 9:20 am
by naas222
ek nou nie n vis kenner nie... hy migreer uit see... in varswater rivier.. broei...en gaan terug.. en julle vang hul oiet retief/ swaziland... hel dan kan hy swem die ou.. gaat hom bitji gooogle.
oom tripod jy sien net vis en braai.. maar dis n oulike aster daai ook ;)

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Re: Bond paling.

Posted: Sun May 06, 2018 9:43 am
by tripodmvr
naas222 wrote:ek nou nie n vis kenner nie... hy migreer uit see... in varswater rivier.. broei...en gaan terug.. en julle vang hul oiet retief/ swaziland... hel dan kan hy swem die ou.. gaat hom bitji gooogle.
oom tripod jy sien net vis en braai.. maar dis n oulike aster daai ook ;)

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Jonk en jeukerig, ne. Pasop, sy het 'n pa en dalk 'n boetie wat die foto geplaas het. Synde hulle op Jaracal geplaas het loop die skietgoed saam.

Re: Bond paling.

Posted: Sun May 06, 2018 9:50 am
by naas222
;(
images.jpeg
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Re: Bond paling.

Posted: Sun May 06, 2018 12:24 pm
by Dweetster
Sy is baie oulik, jammer sy is getroud julle.
Die vis is vrek lekker en sien die manne betaal nou groot geld vir die vleis. Die groot vis wat die ou in Piet Retief gevang het werk vir Paul Mouton op die forum. Ek is nie seker van die gewig nie maar dink dit was so by die 12kg.

Re: Bond paling.

Posted: Sun May 06, 2018 12:27 pm
by Dweetster
Dankie vir die foto Naas..