Page 1 of 1
.577 skop soos 'n donkie
Posted: Wed Sep 28, 2011 7:55 pm
by Christo
Die een hoort seker onder die grappe.
Janjak, daai geweer van jou dokp?l skop seker nie so nie? anders is jy en daai seun van jou "superhumans"
http://www.google.co.za/url?sa=t&source ... toCy3jCvOA
Re: .577 skop soos 'n donkie
Posted: Thu Sep 29, 2011 7:14 am
by Gerhard
Christo,
Die manne in die video clip is 99% manne wat nog nooit geskiet het nie.
Die ou is van Dubai.
Ek het baie mooi gevra toe ek daar gewerk het dat ek graag sal wil gaan groet en dalk n skoot skiet met daai bul...
Ongelukkig was en is ek seker te laag in die "pecking order" vir die royal emeraties en het nooit daar uit gekom nie.
Dit is baie maklik om "addicted to recoil" siekte te kry hoor...
My enigste probleem is dat my arms lank is en as die kolf bietjie kort is skop die geweer die snot uit my uit... lol
Selfde kaliner langer kolf en dit is n plesier om te skiet.
Re: .577 skop soos 'n donkie
Posted: Sun Oct 02, 2011 7:27 pm
by iceman1982
Daai laaste ou ry hom mooi!
Re: .577 skop soos 'n donkie
Posted: Sun Oct 02, 2011 9:02 pm
by shabba
Re: .577 skop soos 'n donkie
Posted: Mon Oct 03, 2011 9:24 am
by SV MAD (Henk)
Jis, daai ouens se skouers was die volgende oggend lekeer seer hoor!