Page 1 of 1
Gemsbokpan
Posted: Thu Mar 22, 2018 10:35 am
by Chevvy SS
Pryslys - 2018.pdf
GEMSBOKPAN HUNTING SAFARI BROCHURE.pdf
Ek het vroeƫr vanjaar navraag gedoen en vandag die volgende ontvang. Ek plaas dit vir die manne wat nog jagplek soek.
Re: Gemsbokpan
Posted: Thu Mar 22, 2018 12:36 pm
by KalahariKlong
Ai dit lyk lekker..
Re: Gemsbokpan
Posted: Fri Mar 23, 2018 8:43 am
by Stefan Fourie
volg
Re: Gemsbokpan
Posted: Fri Mar 23, 2018 10:04 am
by Katefbessie
Ons het al daar gejag. Lekker plek - hoop net die slag geriewe is al beter en dat koel geriewe darem al daar is.
Re: Gemsbokpan
Posted: Wed Apr 04, 2018 9:52 am
by Chevvy SS