Page 1 of 1
Nuwe member
Posted: Fri Mar 16, 2018 9:56 pm
by DJArlove
Hi almal , hier van Namibia af.
Ek is nuut hier, hoop ek kry lekker raad en leiding.
Re: Nuwe member
Posted: Fri Mar 16, 2018 10:10 pm
by Geno
Welkom. Geniet dit by ons.
Re: Nuwe member
Posted: Fri Mar 16, 2018 11:44 pm
by Aceofspades
Welkom hier DJ. Hoop jy geniet die forum.
Kriek
Re: Nuwe member
Posted: Sat Mar 17, 2018 4:38 am
by tripodmvr
As jy na die onderwerpe kyk dan gee ons leiding oor tieneropvoeding, hoe om lekker te eet tot selfs raad oor gewere. Welkom in ons midde.
Re: Nuwe member
Posted: Sat Mar 17, 2018 12:29 pm
by DJArlove
Dankie julle
Dit Klink goed tripodmvr, lag ek nou.
Sal later na die herlaai gedeelte toe gaan. Ek het baie ervaring met aanval gewere en opleiding rondom jou taktiese doeleinde gewere. Ek het nou sopas begin in herlaai gaan, vir gewone jag kalibers,etc. die goga het hard gebyt met die herlaai bedryf met n klomp geld wat daar rondom gaan. Sekere aspekte maak my nog efens deurmekaar en wil eers dood seker maak rondom dit en met die experts gesels as ek nie seker is nie