ATN X-SIGHT 4K PRO

Post Reply
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Jackalsniper »

Het julle manne die al gesien?

https://www.youtube.com/watch?v=KTNHf-vpHZQ
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by .270 Man »

Ek het ook die video al gesien maar ek wonder wanneer sal dit hier by ons in SA kom.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Joe13 »

Insane
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Geno »

Ek het een wat ek vir die fabriek toets.
Die produksiemodelle gaan nog so rukkie vat.
Goed, beter, 6millimeter!
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Malan123 »

Geno hoe vergelyk hy sover met die xsight 2?
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Joe13 »

Het jy footage of mag jy nie deel nie?
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Geno »

Ek mag geen footage deel terwyl ons nog firmware toets nie.
Die beeld en werking is egter aansienlik beter as die XSight HD II.
Goed, beter, 6millimeter!
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Joe13 »

Dit wat ek sien, hulle advertensies, lyk absoluut fantasties. Sal hom beslis oorweeg as hulle op die mark kom.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Nella »

Enige idee van wat hy hier gaan prys?
Just smile and wave boys >:D
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Malan123 »

Wonder of daardie nuwe firmware vir die xsight 2 ook gaan werk...
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Joe13 »

Nella wrote:Enige idee van wat hy hier gaan prys?
Sal hom in Amerika koop en invoer, het paar kontakte, maar sy prys lyk ook nie sleg op hulle blad nie.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Geno »

Nella wrote:Enige idee van wat hy hier gaan prys?
+- R18k - R20k


Joe13 wrote:Sal hom in Amerika koop en invoer, het paar kontakte, maar sy prys lyk ook nie sleg op hulle blad nie.
Sterkte as hy iets oorkom en jy hom op jou eie onkoste moet terug stuur.
Goed, beter, 6millimeter!
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Nella »

Dankie
As hy eendag beskikbaar is laat maar weet asb
Just smile and wave boys >:D
Will101
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Sat Apr 01, 2017 8:53 am

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Will101 »

Geno wrote:Ek het een wat ek vir die fabriek toets.
Die produksiemodelle gaan nog so rukkie vat.

Hoe vergelyk die skoop met die x sight 2 HD as jy vol zoom en in die dag skiet met hom?
Soos ek verstaan is die xsight 2 HD maar ‘n bietjie “grainy” soos die amerikaners sê..
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Blitzzz »

Het julle enige footage wat ons na kan kyk vir die scope?
As als werk soos hulle adverteer sal dit baie lekker werk.
Is daar enige iets waarvoor mens moet waak sou jy besluit om so oudjie te koop?
Redelik geinteresseerd, maar baie geld om met te eksperimenteer.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Geno »

ATN XSight 4K Pro is in die land en gereed vir bestelling.
Hy kom met ringe, kragkabel om te charge mee en 'n klein iR flits.
3-14x is R18,900.00
5-20x is R21,500.00
Alle waarborge deur die Suid Afrikaanse agent sal geldig wees.
geno@ggvarminting.co.za
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Blitzzz »

Hoe het jy die scope ervaar?

Sien die amerikaaners kla redelik oor die sagteware en praat van funksies geadverteer wat nie bestaan nie. Klink vir my als na firmware probleme... Daar is wel gebruikers wat baie gelukkig is met hom.
Luister graag...


Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Geno »

Ek is heel tevrede met myne. Enigste funksie wat hul nog aan werk is die 120fps recording.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Capt. Yoda »

Geno jy kyk deur hom soos n "normale" scope ne? Hy het nie daai stuk rubber agter op wat jy deur moet kyk nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Geno »

Net so Siebert.
Sy eye relief is lekker lank, maar hy kom ook met 'n rubber om die lig wat terugskyn in die nag te keer
Goed, beter, 6millimeter!
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Henry 7 »

Geno
Is hy nie bietjie dof nie?
Videos wat ek gesien het was kwaliteit nie baie goed nie.
Het nou die dag een van Trijicon gesien ..dink die 340 nie seker nie en hy skop gat!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ATN X-SIGHT 4K PRO

Post by Geno »

Henry. Praat jy van Oneill Ops se thermal video wat die rondtes doen op whatsapp? Dis 'n R200k militere graad thermal scope daardie. Ek dink nie jy kan dit vergelyk met 'n R20k dag/nag scope nie.

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply