Nuwe lid
Posted: Fri Mar 09, 2018 9:20 am
Goeie more almal,
Ek is 'n nuwe lid al het ek so paar jaar nou en dan iets kom lees soos ek dit gesoek het op die internet.
Bly en werk in Pretoria maar sal eerder op familie plaas in Ohrigstad of bosveld wil wees. My roere is van so aard dat ek nie sommer verder as 150 m "kan" skiet nie. Ek is 'n lid van die Big Bore Association en skiet gereeld by die skietdae en hou van groot kaliber skiet en jag. Droom om eendag van die groot 5 te jag.
Groete,
Stephen