Page 1 of 1
Bewerjag in Patagonië
Posted: Thu Mar 08, 2018 9:10 pm
by tripodmvr
Weet nie wie van julle al na Matt Dubber se windgeweer videos gekyk het nie -
https://www.youtube.com/channel/UCthxJ7 ... d4n_aSSO7g
Hy het aan die suidpunt van Suid-Amerika plaagdiere gaan jag en hieronder is sy eerste video in 'n reeks.
https://youtu.be/f5GyjluOyps
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Fri Mar 09, 2018 12:01 pm
by LUAN
Hy skiet dan niks. Mors van data
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Fri Mar 09, 2018 12:20 pm
by tripodmvr
Dit gaan nie net oor skiet nie. Daardie natuur is iets besonders. Die volgende reekse sal skiet bevat.
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Fri Mar 09, 2018 12:51 pm
by Gawie(13mm)
Dankie Marius.
Dit is prentjie mooi. Dele van NZ lyk net so. Ongerep en sonder besoedeling.
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Fri Mar 09, 2018 12:55 pm
by Beer (Christo)
ek sal liewers nie beaver hunting op die werk se rekenaar google nie
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Fri Mar 09, 2018 1:05 pm
by Williel
Netnou kry jy een sonder tande!

Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Fri Mar 09, 2018 1:33 pm
by Dumbluck
Ek het toevallig 'n paar dae terug op die channel afgekom. Baie professionele video materiaal, regtig lekker om te kyk. Dis nie maklik om so groot Gun channel op te bou op YouTube nie, al is dit airguns. Baie indukwekkend om as 'n Suid Afrikaner so goed te kan doen met 'n gun channel op YouTube. Ek is nie soveel in die airguns in nie ma hy skiet nou al so jaar 'n Savage 12 in 260 rem so ek loer ma. Ek sien Geno sponsor hom ook.
Ek het so twee dae al spandeer in Punta Arenas oppad Antarktika toe en weer oppad terug daar afgeklim. Dis regtig 'n mooi deel van die wêreld.
Sent from my SM-T719 using Tapatalk
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Fri Mar 09, 2018 1:59 pm
by BenJacobs
Baie mooi video.
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Thu Mar 15, 2018 10:11 pm
by tripodmvr
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Fri Mar 16, 2018 7:35 am
by OupaZA
Baie nejties, daai gewere speel nie! Baie mooi deel van die wereld, ook een van die beste plekke om vlieghengel te doen vir forel in die wereld.
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Wed Mar 21, 2018 8:44 pm
by Victor_
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Wed Mar 21, 2018 8:56 pm
by tripodmvr
Dankie vir die "heads-up".
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Wed Mar 28, 2018 12:20 pm
by Victor_
Plesier Oom.
Nog 'n nuwe een: A Lesson in the Wind | Stories From Patagonia, pt.4
https://www.youtube.com/watch?v=UeWtE70GXBU
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Wed Mar 28, 2018 1:43 pm
by tripodmvr
Sal hom later vanmiddag bekyk.
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Fri May 04, 2018 9:57 pm
by tripodmvr
Opvolg met plaaslike kolgansjag
https://youtu.be/eHlqEUA0wMk?t=6
Re: Bewerjag in Patagonië
Posted: Fri May 04, 2018 11:32 pm
by Langeraat
Dankie vir die deel. Pragtige natuur en baie goeie kamera werk.
Hier is die laaste episode in die reeks.
https://www.youtube.com/watch?v=-NbQeAC4ZTQ