Page 1 of 1
Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Thu Mar 08, 2018 8:18 am
by bokbal
Goeie Dag,
Vrystaat jag geleentheid: Springbok, Blesbok, Rooibok, Takbok, Gemsbok, Swartwildebees, Blouwildebees, Waterbok, Eland, Zebra, Volstruis vir n pryslys stuur n mail na louwshunting@gmail.
Jagters Groete.
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Thu Mar 08, 2018 8:20 am
by ruaanb
laai hom sommer hier.
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Thu Mar 08, 2018 9:16 am
by JacquesT (Stompe)
ruaanb wrote:laai hom sommer hier.
Sekondeer
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Thu Mar 08, 2018 9:31 am
by Klein Chris
Email gestuur
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Fri Mar 09, 2018 3:11 pm
by kudu375
Manne,
doen maar die moeite en stuur die man n mail.
die pryse lyk nie sleg nie.
het iemand hier al by Louw gejag?
mooi dag
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Fri Mar 09, 2018 3:24 pm
by Riaan Kriel
kudu375 wrote:Manne,
doen maar die moeite en stuur die man n mail.
die pryse lyk nie sleg nie.
het iemand hier al by Louw gejag?
mooi dag
Ook e-pos gestuur.

Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Fri Mar 09, 2018 3:42 pm
by PWV
Klein Chris wrote:Email gestuur
Komaan, Klein Chris, laai die pryse hier op die forum!!
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Mon Mar 12, 2018 5:31 am
by Klein Chris
Ek gaan nie in die man se slaai krap nie. Die pryse is goed. My jag maats is bang vir die Vrystaat. Besig om mooi te praat
PWV jy het n PM
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Thu Mar 15, 2018 10:46 am
by Johan22
Mail bestaan nie
Kan jy dit na
jc610322@gmail.com stuur asseblief
Johan 22
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Thu Mar 15, 2018 11:21 am
by Kotze .204R
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Thu Mar 15, 2018 12:38 pm
by kudu375
louwshunting@gmail.com
my datum geboek
3-6 Mei
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Thu Mar 15, 2018 5:27 pm
by JacquesT (Stompe)
Bloed van my bloed, van wanneer af hou ons secrits van mekaar.
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Fri Mar 16, 2018 9:02 am
by Riaan Kriel
Ek het ook geen reply gekry nie..
Stuur asb vir my ook 'n pryslys na
4riaan@gmail.com
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Fri Mar 16, 2018 1:24 pm
by kudu375
Bloed van my bloed, van wanneer af hou ons secrits van mekaar.[/quote]
wat doen jy en jou vêrskietvriende 3-6 Mei?
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Fri Mar 16, 2018 2:40 pm
by Riaan Kriel
Riaan Kriel wrote:
Ek het ook geen reply gekry nie..
Stuur asb vir my ook 'n pryslys na
4riaan@gmail.com
E-pos nou ontvang, baie dankie

Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Mon May 07, 2018 4:23 pm
by kudu375
Manne,
Ons het die afgelop naweek by Louw gejag en 'n absolute fees gehad.
Hy het regtig moeite gedoen en ons 'n paar Bargains gegee.
Skietafstande was vanaf 120m tot 365m met 2de vêrste skoot 260m.
Ons was 8 manne en het eenparig besluit om 2019 weer by Louw te gaan jag.
Doen maar die moeite en stuur hom 'n epos.
Mooi dag
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Mon May 07, 2018 6:35 pm
by Carlc
Naand se,
Julle kan maar met n geruste hart by Louw gaan skiet. Ek en my dogter het 2 weke terug by hom n draai gemaak. My dogter het haar eerste groot bok , nogals n pragtige vet gemsbok geskiet en ek n rooibok. Ek sal hom beslis weer ondersteun. Ongelukkig sukkel ek bietjie met fotos laai.
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Mon May 07, 2018 7:16 pm
by bokbal
Baie dankie Kudu en Carlc ek wardeer die positiewe boodskappe. Ek wil ook net se dit was 2 baie lekker jagte saam met julle die EEN group was net baie stouter as die ander hahaha.
Hoop om julle manne en same you weer te sien.
Groete
Louw
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Mon May 07, 2018 7:17 pm
by bokbal
Sorry
Hoop om julle manne en dame gou weer te sien.
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Mon May 07, 2018 8:25 pm
by Smit@50
Het julle manne dalk n kontrak nr waar ek hom kan skakel of n watsapp kan stuur ?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Tue May 08, 2018 11:28 am
by kudu375
bokbal wrote:Baie dankie Kudu en Carlc ek wardeer die positiewe boodskappe. Ek wil ook net se dit was 2 baie lekker jagte saam met julle die EEN group was net baie stouter as die ander hahaha.
Hoop om julle manne en same you weer te sien.
Groete
Louw
As oom praat van dame, praat oom dan van Chris?

Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Tue May 08, 2018 12:44 pm
by Carlc
Hehehe. Nee ek dink hy praat van my dogter.
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Tue May 08, 2018 4:10 pm
by bokbal
Carlc as jy saam met Kudu se SPAN gejag het sal jy verstaan wat hy bedoel met Chris is n dame al wat ek kan se is hulle het nie einde nie.Areme Chris ek kry hom nou nog jammer. Ek kan nie verder uitbrei nie wat op die jag gebeur bly tussen ons.
Groete manne
Louw
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Tue Feb 19, 2019 8:57 pm
by B Five
Louw, in watter area is jy?
Re: Vrystaat Jag Geleentheid 2018
Posted: Wed Feb 20, 2019 8:23 am
by spekieries
Oops reageer ek nou op 'n ou plasing met 'n persoonlike boodskap. Jammer bril skoon gemaak en eers na die tyd behoorlik gelees.