Page 1 of 1

Hallo julle

Posted: Tue Mar 06, 2018 12:07 am
by Wdt
Hallo julle,

Willian is die naam en eks van Pretoria.

Julle het 'n goeie forum hier beet hou so aan

Re: Hallo julle

Posted: Tue Mar 06, 2018 5:14 am
by tripodmvr
Welkom en dankie vir die kompliment. Waarin is jou belangstelling? Tekenskiet of jag?

Re: Hallo julle

Posted: Tue Mar 06, 2018 5:54 am
by Heinz Petersen
Baie welkom Willian.
Nou het jy n klom leesgoed wat jou n paar nagte gaan besig hou.

Re: Hallo julle

Posted: Tue Mar 06, 2018 6:55 am
by .270 Man
Baie welkom Willian
Hoop jy leer sommer baie hier.

Re: Hallo julle

Posted: Tue Mar 06, 2018 7:36 am
by Jay Jay
Hi Willian,

Baie welkom.

Re: Hallo julle

Posted: Mon Mar 12, 2018 8:22 pm
by Wdt
Naand almal, dankie vir die verwelkominga, @tripodmvr ek hou van jag teiken is net daar om teleskoop in te stel of lading te kry.

Re: Hallo julle

Posted: Mon Mar 12, 2018 9:36 pm
by Gawie(13mm)
Wdt wrote:Naand almal, dankie vir die verwelkominga, @tripodmvr ek hou van jag teiken is net daar om teleskoop in te stel of lading te kry.
Welkom by ons kampvuur.
Hier moet jy maar met 'n oop gemoed naderstaan, want soos Heinz noem, kan jy dalk verdwaal en baie vinnig van oppinie verander. ;D