Page 1 of 1
Kraak Vars
Posted: Wed Feb 21, 2018 1:03 pm
by MIELIEPIT
Dag se kêrels.
My naam is Mieliepit, ek hou van die lees van gesins tydskrifte, lang uitstappies op n bloedspoor, en enige ding wat skiet.
hoop om lekker saam te kuier
Re: Kraak Vars
Posted: Wed Feb 21, 2018 1:59 pm
by smirre86
Welkom bul!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Kraak Vars
Posted: Wed Feb 21, 2018 3:15 pm
by tripodmvr
Bly net weg van Tarentaal of Fisant hier op die forum.
Welkom. Ons hoop om jou te leer om nie sulke lang bloedspore te laat gebeur nie.
Re: Kraak Vars
Posted: Wed Feb 21, 2018 3:28 pm
by .270 Man
Baie welkom hier Mieliepit
Re: Kraak Vars
Posted: Wed Feb 21, 2018 5:08 pm
by PWV
Welkom Mieliepit.
Klink of jy met 'n O-kwes skiet om aspris bloedspore te maak!!!
Bied my hulp gratis aan om jou in die jagveld by te staan en die kwesbokke blitsvinnig van hul pyn te verlos.
Re: Kraak Vars
Posted: Wed Feb 21, 2018 8:01 pm
by Jacquesb
Hallo Mieliepit.
Stuur my asb die week se Huisgenoot sodra jy klaar is met hom.
Geniet ons forum.
Re: Kraak Vars
Posted: Wed Feb 21, 2018 8:42 pm
by dehacked
Hier mag binnekort 'n 270 te koop wees dan is jou lang uitstappies op 'n einde.
Re: Kraak Vars
Posted: Wed Feb 21, 2018 8:46 pm
by Parker
Welkom Mieliepit.
Maar van watter mieliepitte is jy nou, die noordelikes of verre suide?
Re: Kraak Vars
Posted: Wed Feb 21, 2018 8:52 pm
by tripodmvr
Tarentaal het wragtig die pit gesluk. Hy kom nie terug nie.
Re: Kraak Vars
Posted: Wed Feb 21, 2018 9:02 pm
by jankraay
Welkom hier by ons.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Kraak Vars
Posted: Thu Feb 22, 2018 12:52 am
by Kaalvoetthysie
Baie welkom
Sent from my F8331 using Tapatalk