Sien in koerant Marthinus van Schalkwyk (Kortbroek) het "geblikte" leeujag 11 jaar gelede gestop. Daarna het 'n hofsaak gevolg. Die prokureur wat dit gedryf het, was hierdie naweek by my en het die hele storie vertel. Tans is leeujag wettig.
https://www.pressreader.com/south-afric ... 5495896465
Leeujag
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Leeujag
Dit is nogals baie interesant oom PWV
Dankie vir die inligting.
Dankie vir die inligting.
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Leeujag
Summarises many of the FOR and AGAINST arguments that we have had on this topic over the years. Remains topical.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Leeujag
Die Leeu is al hol-rug gery. 
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Leeujag
"Holrug gery" but this topic is not going away any time soon. Another related article in the media today http://www.traveller24.com/Explore/Gree ... s-20180322
Often, these articles do not contain anything new of major importance. Most of the articles seem to re-hash what was said previously. And yet, there they are being published in the media.
Often, these articles do not contain anything new of major importance. Most of the articles seem to re-hash what was said previously. And yet, there they are being published in the media.
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Leeujag
From SAHGCA's Inyati Park News March 2018:
Here is the link to the Carte Blanche insert https://carteblanche.dstv.com/cash-before-conservation/9. Jag van leeus wat in aanhouding geteel is – Carte Blanche-program
Die TV Program Carte Blanche het die afgelope Sondagaand 'n program uitgesaai oor die skade wat onnadenkende bemarking van die jag van geteelde roofdiere aan die beeld van RSA en aan SA Jagters aanrig.
SA Jagters se Raad en die bestuur wil dit onomwonde stel dat ons nie die jag van enige intensief- en selektiefgeteelde diere van enige spesie ondersteun nie. Indien u nie die program gesien het nie, gaan kyk hier. Die beeldmateriaal is ontstellend.
As verantwoordelike verbruiksjagters moet ons onsself eksplisiet van hierdie soort praktyke distansieer en dit verwerp, selfs al mag gedeeltes van die beriggewing in hierdie geval dalk eensydig blyk te wees.