Page 1 of 1
Broadhead help
Posted: Thu Feb 15, 2018 10:06 am
by Swede
Ek het hierdie broadheads saam met my boog gekry, het geen idee wie hulle maak nie, dit weeg 128gr, kan iemand help met die identifikasie
20180215_055636 (640x480).jpg
Re: Broadhead help
Posted: Thu Feb 15, 2018 10:17 am
by Geno
NAP Nitron 125gr
Re: Broadhead help
Posted: Thu Feb 15, 2018 10:19 am
by tripodmvr
Grap van die jaar. Ek laat Google toe na 'n soortgelyke foto soek. Kom hulle vorendag met "experimental aircraft".
Gaan Google "images of broadheads" en jy sal op jou rug val oor die aantal.
Hoop iemand het al met die pyl in die foto geskiet.
Re: Broadhead help
Posted: Thu Feb 15, 2018 10:21 am
by tripodmvr
Re: Broadhead help
Posted: Thu Feb 15, 2018 10:34 am
by Swede
Geno wrote:NAP Nitron 125gr
Dankie Geno, is hulle ten minste bruikkbaar in terme van kwaliteit en vir jag?
Re: Broadhead help
Posted: Thu Feb 15, 2018 11:19 am
by Thunderhead
Goeie bhs maak net seker hul lemme skerp is en dat hulle true spin op jou pyle.
Re: Broadhead help
Posted: Thu Feb 15, 2018 11:29 am
by Swede
Thunderhead wrote:Goeie bhs maak net seker hul lemme skerp is en dat hulle true spin op jou pyle.
Dankie
Re: Broadhead help
Posted: Thu Feb 15, 2018 11:40 am
by Bushwack
Goeie broad heads, my seun skiet met hulle vir die laaste 5 jaar...skiet alles dood, die bloubees, die impala, die blesbok, die vark, die aap, die bojaan...alles...one time!
Re: Broadhead help
Posted: Thu Feb 15, 2018 11:54 am
by jdpretorius
Swede broad heads het soms die nyging om jou POI 'n biekie te skuif van jou oefen punte af so jy sal dalk net met hulle moet oefen voor jy met hulle jag.
Ek het vir jare met "fixed blades" gejag maar het "non ventilated" verkies oordat hulle nie so erg fluit nie. Ek het toe laas jaar vir die eerste keer 'n mechanical broadhead gebruik in Rage Hypodermic omdat ek nie baie tyd kon kry om te oefen nie. Hulle het baie mooi gemaak op 'n jong Koedoe bul
Re: Broadhead help
Posted: Thu Feb 15, 2018 11:59 am
by henried
My jongste het in 2017 sy eerste jag met die boog die BH gebruik, hy het baie mooi gewerk op 'n blesbok.
Vriend van my het al BWB en Zebra ook met hulle geskiet.