Page 1 of 1

Roodeplaat die winter

Posted: Fri Sep 23, 2011 9:33 am
by pietjacobs
More almal,

Dog ek deel met julle my grootste karp wat ek die winter gevang het. Het Julie maand bietjie by Roodeplaat gehengel en ek moet se die vis het mooi uitgekom. Hier is een van die karpe wat ek gevang het:

[img width=560 height=420]http://i1214.photobucket.com/albums/cc4 ... 010192.jpg[/img]

Re: Roodeplaat die winter

Posted: Fri Sep 23, 2011 9:50 am
by Geno
Pietvark,
Mooi karpie daai my maat!

Re: Roodeplaat die winter

Posted: Fri Sep 23, 2011 9:53 am
by BLOK
Piet

Dog jy jag net vark nou lyk dit my jy kan vis ook vang. Man met vele talente. ;D ;D ;D Mooi vis daai vertel meer wat het hy geweeg, en waarme het jy hom gevang

Re: Roodeplaat die winter

Posted: Fri Sep 23, 2011 10:02 am
by pietjacobs
;D my vrou se ook ek is 'n man van vele talenteĀ  8)

Hy lyk eintlik groter as wat hy is. Hy het 9.8Kg geweeg. Ek het saam met Martin Stander gehengel. Ek het hom met 'n Amandel Mielie pit en skoon wit degie as 'n bekkie gevang daarso by Marleo. Dit was ook my eerste keer by Roodeplaat. Ek hengel maar altyd Klaserie, Arabie en Bronkies.

Re: Roodeplaat die winter

Posted: Sat Sep 24, 2011 4:08 pm
by Pvdw
Mooi vis Piet. Ek sien jy het die Springbok span gehaal, geluk man 8) 8) ;D ;D

Peet

Re: Roodeplaat die winter

Posted: Sat Sep 24, 2011 5:56 pm
by henried
Baie mooi vis, baie geluk.