Page 1 of 1

Nuut

Posted: Mon Feb 05, 2018 7:07 am
by RevA
Goeie môre,

Ek is Andreas, ek is in die Vrystaan (Boshof) en in proses om my 6.5x55 Howa reg te kry vir jag die winter.

Ek het reeds al baie goeie inligting op die forum gekry, so dankie byvoorbaat

Groete

Re: Nuut

Posted: Mon Feb 05, 2018 7:11 am
by tripodmvr
Welkom. Het al in jou wereld gejag. Springbokke in die munispale kamp. Dink ons gasheer se naam was Boeta.

Re: Nuut

Posted: Mon Feb 05, 2018 8:11 am
by JuanVE
Baie welkom Andreas.

Re: Nuut

Posted: Mon Feb 05, 2018 2:15 pm
by RevA
Baie dankie, die bokke in die munisipale kamp lyk nogal goed die jaar.

Re: Nuut

Posted: Mon Feb 05, 2018 2:53 pm
by .270 Man
Baie welkom hier Andreas