Page 1 of 1
Hi Eks nuut
Posted: Mon Jan 29, 2018 8:39 pm
by cfourie1974
dankie vir die registrasie
Re: Hi Eks nuut
Posted: Mon Jan 29, 2018 8:48 pm
by joe rocket
Welkom cfourie 1974 vertel ons waar jy bly, watter roere skiet jy.
Re: Hi Eks nuut
Posted: Tue Jan 30, 2018 7:22 am
by JuanVE
Welkom Cfourie, vertel bietjie meer van jouself.
Re: Hi Eks nuut
Posted: Tue Jan 30, 2018 7:29 am
by ricus 1
cfourie1974 wrote:dankie vir die registrasie
Baie welkom by ons. One hoor jy leer Baie en pas dit toe.
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Re: Hi Eks nuut
Posted: Tue Jan 30, 2018 8:42 am
by jankraay
Baie welkom
Sent from my iPhone using Tapatalk