Page 1 of 1
Hallo. Eks Nuut. Smittie86
Posted: Mon Jan 29, 2018 10:31 am
by Smittie86
Goeie More/ Good morning,
Ek is nuut. Im new.
Ek is nuweling tot die vuurwapen familie. Ek is wag tans vir my liksens vir 303 en 12Boor Semi-Auto Haelgeweer.
Ek hoop ek kan iewers 'n bydrae maak tot die forum en ek hoop om BAIE by die meer ingeligte (meer senior) lede te leer.
Baie dankie en lekker week vir almal.
Groete,
Smittie86

Re: Hallo. Eks Nuut. Smittie86
Posted: Mon Jan 29, 2018 10:45 am
by Philip J
Welkom Smittie
Re: Hallo. Eks Nuut. Smittie86
Posted: Mon Jan 29, 2018 10:46 am
by Viking
Welkom Smittie - hier gaan die manne jou slim maak!!
Re: Hallo. Eks Nuut. Smittie86
Posted: Mon Jan 29, 2018 10:54 am
by Theunodb
Hier gaan jy nog ure spandeer! Die beste plek om kennis op te doen, en die laaang wag meer draaglik te maak!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hallo. Eks Nuut. Smittie86
Posted: Mon Jan 29, 2018 10:55 am
by Aceofspades
Welkom Smittie. Hoop jy geniet die kuiers hier.
Kriek
Re: Hallo. Eks Nuut. Smittie86
Posted: Mon Jan 29, 2018 11:04 am
by JuanVE
Welkom Smittie, om die wag meer draaglik te maak kan jy solank alles wat nodig is vir jou wapens hier opspoor ens..
Re: Hallo. Eks Nuut. Smittie86
Posted: Wed Jan 31, 2018 7:57 am
by Smittie86
Baie dankie almal vir die welkom heet. Ek het solank begin met die herlaai goete se aanskaf. Aangesien die een wapen vanaf familielid kom, is die wapen ook so bietjie aan gewerk.
Ek sien rerig BAIE uit daarna om hom te gaan toets.
Re: Hallo. Eks Nuut. Smittie86
Posted: Wed Jan 31, 2018 1:52 pm
by tripodmvr
Smittie, sien jy voel tuis en het met jou vierwiel voertuig reeds ingery.
Re: Hallo. Eks Nuut. Smittie86
Posted: Wed Jan 31, 2018 2:10 pm
by Toyrsi
Welkom Smittie.
Jy gaan dit baie geniet hier.
Re: Hallo. Eks Nuut. Smittie86
Posted: Wed Jan 31, 2018 3:14 pm
by Flip Nel
Baie Welkom