Mes laat hard maak - randburg
Posted: Sun Jan 28, 2018 10:35 pm
Naand manne
Ek het n blank by kmts gekoop en is nou reg om die staal te laat “harden”. Is daar dalk iemand in die randburg omgewing wie my kan help?
Baie dankie.
Is my eerste mes wat ek self maak en so vêr geniet ek dit kwaai. Hef is van buffel hoeing wat ek opgetel het - gaan Baie mooier wees met n bietji olie op