Nuwe Baadjie vir ou Musgrave
Posted: Mon Jan 22, 2018 3:28 pm
Middag almal,
Ek wil graag 'n "Nuwe Baadjie" vir 'n 80's model .270 Musgrave oor trek. Kyk na kolf en dalk gravering werk.
As daar van julle is wat al reeds so iets aangepak het, sal ek fotos of idees waardeer.
Groete,