Page 1 of 1

Thaba Motswere Thabazimbi

Posted: Wed Jan 17, 2018 10:47 am
by Boerboel
Dagse

Vriend van my het 'n plaas 20km buite Thabazimbi, omtrent 10km in op die Rooibokkraal pad, vanaf die Dwaalboom pad.

Hy het my gevra om hom te help die jaar om Jagters te kry wat like om te jag.

So as ek mag deel ek graag sy plaas met julle

Besoek gerus sy facebook page vir meer inligting, foto's van die plaas en al die wild
of kontak my dan stuur ek foto's oor die plaas.

https://www.facebook.com/thabamotswere/

Re: Thaba Motswere Thabazimbi

Posted: Thu Jan 18, 2018 4:58 pm
by Boerboel
Nog so paar foto's
Gaan Like asb die FB page, vir nuwe updates en so

Re: Thaba Motswere Thabazimbi

Posted: Fri Jan 19, 2018 6:10 am
by JPS
Knewel varkie in daai foto daar saam die gestreepte donkies.

Re: Thaba Motswere Thabazimbi

Posted: Mon Feb 12, 2018 2:05 pm
by Boerboel
We have the following weekends available Bow and then Rifle
Bow hunting only
3-6 May
10-13 May
17-20 May

Rifle Hunting or Bow Hunting
5-8 July
12-15 July
25-29 July
All other weekends are booked.

https://www.facebook.com/thabamotswere/
Pricelist Thaba excl rules.jpg

Re: Thaba Motswere Thabazimbi

Posted: Mon Apr 16, 2018 2:10 pm
by Boerboel
Ons het die volgende naweke nog beskikbaar, mense het uit getrek.

Ek sit dit hier eerste, sal later op facebook sit.

May 17 – 20, 2018
Jul 5 – 8, 2018

Re: Thaba Motswere Thabazimbi

Posted: Fri Apr 20, 2018 7:29 am
by Boerboel
Net die naweek van Jul 5 – 8, 2018, is beskikbaar